Martha, Martha - Jan de Wet en die Loflaaities
Lyrics by:Rikkert Zuiderveldt
Composed by:Rikkert Zuiderveldt
Martha martha kyk h*e skarrel jy
Op en af net soos 'n hommelby
Marta marta jy hardloop heen en weer
Kies die beste deel luister na die heer
O ek het so baie werk
Opruim kos kook en naaldwerk
Nee sê jesus staan eers stil
Luister eers na wat ek wil
Martha martha kyk h*e skarrel jy
Op en af net soos 'n hommelby
Marta marta jy hardloop heen en weer
Kies die beste deel luister na die heer
Ek moet bak en brou en vee
Meer nog as my beste gee
Ja maar martha wat van rus
Weet jy wat belangrik is
Martha martha kyk h*e skarrel jy
Op en af net soos 'n hommelby
Martha martha jy hardloop heen en weer
Kies die beste deel luister na die heer
本站部份资料来自网络或由网友提供,如有问题请速与我们联系,我们将立即处理!
版权所有©四级英语单词 网站地图 陇ICP备2023000160号-4
免责声明:本站非营利性站点,以方便网友为主,仅供学习。